George Burns

George Burns
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Burns in 1961

Geboortenaam Nathan Birnbaum
Alias Nattie, Nate
Geboorte (1896-01-20)20 Januarie 1896
New York Stad, Verenigde State
Sterfte 9 Maart 1996 (op 100)
Beverly Hills, Kalifornië, Verenigde State
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Akteur en vervaardiger
Aktiewe jare 1902–1996
Internet-rolprentdatabasis-profiel

George Burns (20 Januarie 1896 – 9 Maart 1996) was 'n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente A Damsel in Distress (1937), The Sunshine Boys (1975), Oh, God! (1977), en Going in Style (1979).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy